Ons is nou nog besig met vocals en die dinge loop mooi. Amper klaar. Nog so 3 songs oor waarvan daar nog nét dromme en bass gedoen is en dan kan ons die kitare en bykomstige sout en peper doen - dan die res van die vocals!
Daar is 13 songs op die nuwe album waarvan daar 2 weergawes van een song is (Musiek vir die agtergrond)
Ons het ook besluit om All Along The Watchtower op die album te sit en die vocals is gister en vandag gedoen.
Daaf sing nou saam met 'n hartseer klavier en bass...
tot later.
jh
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment